' Palm Av ' is in die center van die kaart en loop van Suid na Noord
' Nartjie Av ' loop reg in die gastehuis met T-aansluiting
AANWYSINGS:
VANAF PRETORIA:
Kom op die Pretoria na Krugersdorp dubbelpad (die R28)
OF
VANAF JOHANNESBURG:
Kom op Ontdekkersweg (word later Voortrekkerweg) in Westelike rigting
(di. dubbelpad tussen Johannesburg en Krugersdorp -
h/d dubbelpad loop reg in die R28 wat van Pretoria af kom)
Draai dan links op die R28 - net voor 'KEY WEST' shopping center (byKrugersdorp se golfbaan wat voor jou is op regterkant)
Gaan deur Krugersdorp al met die dubbelpad (Cooper drive)tot ONDER deur TREINBRUG
By die robot draai regs in Windsor weg op die Randfontein pad - R28 (dubbelpad)
By die volgende robot naby Randfontein (roadhouse en ENGEN garage op linkerhand)
Draai regs
Gaan oor die treinbrug
Draai dadelik weer links
Gaan oor 5 rigting stop
Gaan aan (Homesteadlaan) en
JY KRY DIE GREENHILLS SPORT STADION NOU AAN JOU REGTERKANT
draai regs by "DRIEHOEK MEAT MARKET/Salon Amor" (dit is net voor SHELL garage opregterhand) in Convent rd
Gaan aan die linkerkant van groot watertoring (Stadion is op jou regterkant) verby
Tot by die 1ste vier rigting stop (Darter road). Gaan oor hom
Tot by die volgende 4 rigting stop
('GREENHILLS MINI MARKET' is aan die oorkant en MASTER HARDWARE linksvan jou. Greenhills shopping center is dus op jou linkerkant)
Draai dan regs hier - dit is Palmlaan
Die 4de huis op regterkant ( no.8) (T-aansluiting met Nartjielaan).'CRISLEY' Gastehuis bordjie is op jou linkerkant
(garage deure en skadunet is blou)
------------------------------------------------------------------------------------------
VANAF DIE SUIDE ( Westonaria):
Gaan regdeur Randfontein in Main Reef road (dubbelpad - die R28) totwaar die pad wye draai na regs maak, by Ben Morgenrood Auto
By die 1 ste robot NA die draai,
draai jy links (dit is 10 de Straat)
(MAXIPREST TYRES is op jou linkerkant, TOTAL GARAGE op jou regterkanten groot beeld van leeu op oorkantste hoek)
Gaan oor brug tot by robot, dit is nou Kenneth Road
Gaan oor robot (SPUR en STEERS op jou linkerkant en KERK opjou regterkant) en verby die 1ste stop tot by 4 rigting stop
Draai dan regs net voor SASOL (garage) en ABSA-ATM teken
Gaan OOR die volgende stop tot by 2 rigting stop (Dit is Convent weg)
Draai links in Convent weg
Tot by die volgende 4 rigting stop
('GREENHILLS MINI MARKET' is aan die oorkant en MASTER HARDWARE linksvan jou. Greenhills shopping center is dus op jou linkerkant)
Draai dan regs hier - dit is Palmlaan
Die 4de huis op regterkant ( no.8) (T-aansluiting met Nartjielaan).'CRISLEY' Gastehuis bordjie is op jou linkerkant
(garage deure en skadunet is blou)
------------------------------------------------------------------------------------------
VANAF DIE WESTE ( Ventersdorp):
Op die Ventersdorp/Krugersdorp pad
Draai regs by BRANDVLEI (klein winkeltjie) na Randfontein
Tot by SIRKEL
MOENIE links draai hier nie, maar gaan om die sirkel en hou reguit aan
Jy is nou in BOTHA Straat
Hou aan met Botha Straat totdat jy LAZAR Laan kry (dit is dubbelpad)
Draai links hier totdat jy robot kry
Gaan OOR die robot en die pad maak nou skuinserige draai
By die VIER Rigting STOP
draai jy links (dit is HOMESTEADLAAN)
By die volgende ROBOT weer LINKS
Dit is KENNETH Road
(SPUR en STEERS op jou linkerkant en KERK op jou regterkant)
Gaan oor die 1ste stop tot by 4 rigting stop
Draai dan regs net voor SASOL (garage) en ABSA-ATM teken
Gaan OOR die volgende stop tot by 2 rigting stop (Dit is Convent weg)
Draai links in Convent weg
Tot by die volgende 4 rigting stop
('GREENHILLS MINI MARKET' is aan die oorkant en MASTER HARDWARE linksvan jou. Greenhills shopping center is dus op jou linkerkant)
Draai dan regs hier - dit is Palmlaan
Die 4de huis op regterkant ( no.8) (T-aansluiting met Nartjielaan).'CRISLEY' Gastehuis bordjie is op jou linkerkant
(garage deure en skadunet is blou)
------------------------------------------------------------------------------------------
VANAF RUSTENBURG:
Op die Rustenburg/Krugersdorp pad - R24
Draai regs net as jy by TARLTON (Super Save winkel en Excel garage)verby is sodra jy die RANDFONTEIN bord kry
(so 300 meter na die garage by Tarlton)
Klompie km vorentoe kry jy die spooroorgang en verder aan die stop
Gaan oor die stop en hou aan tot in Randfontein
Gaan by die begraafplaas verby (jy is nou in NOORDWEG) tot by 4 rigting STOP
(Pick & Pay Mini Market is aan jou regterkant)
Draai nou regs hier in Greenhillslaan
Draai links by die volgende straat (dit is Nerinecres.)
Draai nou weer regs by die volgende straat
Jy is nou in PALMLAAN
Gaan oor stopstraat - woonstelle is aan weerskante van jou
Hou aan - Ons is die 4de huis van die hoek af op linkerkant aan die einde van
Palmlaan ( no.8) (T-aansluiting met Nartjielaan).
Gastehuis bordjie is op jou linkerkant
(garage deure en skadunet is blou)
Kom in, die hond sal nie byt nie
Groete
Chris & Hanneley
Cell: 076 789 9158
Palmlaan 8
Greenhills
Randfontein